Shop 23, West Ways centre, 200 Ouklip road, Helderkruin

Altyd, Heeltyd, Speeltyd

Dis ons daai

By Rhino's is dit Altyd, Heeltyd, Speeltyd

Die bestuur

Altyd besig met nuwe idees om Rhino's jou beste kuierplek ooit te maak 

Die span

Daar vir jou. Of jy van die spyskaart af bestel en of jy besluit julle gaan NOU braai.